About us
Rots Fondasie is gestig met die doel om mense te help om hulle verlede te sluit en hulle toekoms te ontsluit, volgens Matteheus 16:18 en 19.
Die mikpunt is om vir mense te laat besef dat daar wel hoop is en dat hulle nie met hulle onverstaanbare gevoelens binne te hou nie
Die Beraadster is 'n jong dame in haar vroeg twintigs wat pas haar Meestersgraad in Berading voltooi het.
Traumaberading met jong volwassens is die teikenmark, maar enigeen wat behoefte aan Berdading het is welkom.
Die Beraadster werk volgens die klient se pas, so die klient hoef nie verplig te voel om dadelik alles te deel nie.
Die Beradingsessie is 'n uur lank, maar daar kan voorsiening gemaak word indien meer tyd sou benodig word.